‘n Praktiese oplossing vir besighede wat gereeld met hul gehoor wil kommunikeer.
✔ Nuusbrief ontwerp en formaat
✔ Inhoud integrasie verskaf deur die kliënt
✔ Basiese handelsmerk aanpassing (logo, kleure en skrifte)
✔ Tot 300 woorde inhoud
✔ Tot 3 inhoud afdelings
✔ Tot 5 beelde ingesluit
✔ Mobiel-vriendelike uitleg
✔ Een hersiening ingesluit
✔ Aflewering in gereed-om-te-stuur e-pos formaat of PDF
Ideaal vir: aankondigings, promosies, maandelikse opdaterings en klein besighede.
